Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   aktief     aktiewe        
IPA: [ɑkˈtif], meervoud: [ɑkˈtivə]
IPA: [ɑkˈtif], attributief: [ɑkˈtivə]
اَكْتِیفْ , meervoud: اَكْتِیڤِی
اَكْتِیفْ , attributief: اَكْتِیڤِی
  1. Werksaam.
  2. Werkdadig, vol energie, energiek, bedrywig.
  3. Lewendig.
  4. In diens.
  Vertalings:    aktief
Duits: aktiv(de)
Engels: active(en)
Enkelvoud Meervoud
  aktief      
Sinvorm waaruit dit grammaties blyk dat die onderwerp die sogenaamde doener is.
bedrywende vorm
  Vertalings:    aktief
Duits: Aktiv(de), Tatform(de)
Engels: active voice(en)