Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  alleenspraak     alleensprake  

  Woordafbreking

al•leen•spraak

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Gedeelte uit 'n letterkundige werk wat deur 'n enkelpersoon voorgedra word.

     Voorbeeldsinne

Hamlet bevat die beroemde alleenspraak wat begin met "to be, or not to be" ("om te wees, of om nie te wees nie").

     Vertalings

  Vertalings:    alleenspraak
Engels: monologue(en) soliloquy(en)
Nederlands: alleenspraak(nl)