ameublement
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ameublement | — |
Woordafbreking
- ameu•ble•ment
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die gesamentlike meubels van 'n huis of vertrek; bybehorende tafels, stoele, banke, hangkaste, ens.
Voorbeeldsinne
- Hulle is versoek om net die werklik nodige ameublement vir die nuwe saal aan te skaf.
Vertalings
Vertalings: ameublement | |||
---|---|---|---|