Amfibieë

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  amfibie     amfibieë  

  Woordafbreking

am•fi•bie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) 'n Gewerwelde dier wat tot die klas   Amphibia behoort.

     Voorbeeldsinne

  1. Amfibieë soos paddas en salamanders het ’n paar kenmerke wat met dié van visse en reptiele ooreenstem. Hulle lewe gedeeltelik op land en gedeeltelik in water. [1]

     Hiponieme

Padda, salamander, wurmsalamander

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amphibian(en)
Nederlands: amfibie(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor amfibie.

  Verwysings