Afrikaans (af)

Bywoord
amok

  Etimologie

Van Maleis, amuk.

  Bywoord

     Betekenisse

Onstuimige of onbeheerde toestand; kranksinnig en gewelddadig optree; opskudding veroorsaak; woede; raserny.

     Voorbeeldsinne

Die rampokkers maak amok op straat.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amuck(en)
Nederlands: amok(nl)