'n Anker.
Enkelvoud Meervoud
  anker     ankers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ankertjie     ankertjies  
an•ker
'n Swaar yster wat oorboord gegooi word om 'n skip vas te lê.
  Vertalings:   
Engels: anchor(en)
Nederlands: anker(nl)
Xhosa: isixhasi 7
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  anker 
Verlede Tyd  ek   het geanker        
  1. Die anker laat sak.
  2. (figuurlik) Iets êrens vasmaak.
  Vertalings:   
Engels anchor(en)
Nederlands ankeren(nl)