Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  asblik     asblikke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  asblikkie     asblikkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Houer waarin vullis gegooi word om later verwyder te word.

     Sinonieme

vullisdrom

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rubbish bin(en)