Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  attestaat     attestate  

  Woordafbreking

at•te•staat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bewys van lidmaatskap van 'n kerk.

     Voorbeeldsinne

Nadat wrywing met die moedergemeente ontstaan het kom daar 'n skeuring in die gemeente toe sowat 40 lidmate hul attestate aanvra om na 'n ander kerkverband oor te gaan.

     Vertalings

  Vertalings:    attestaat
Engels: attestation(en)
Nederlands: attestatie(nl)