'n Baardsuikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  baardsuikerbos     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante),   Protea magnifica 'n Protea uit die Wes-Kaap wat wollige blomme het.

     Hiperonieme

suikerbos

     Vertalings

  Vertalings:    baardsuikerbos
Engels: queen protea(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor baardsuikerbos.