suikerbos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
suikerbos | suikerbosse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
suikerbossie | suikerbossies |
- (plantkunde) 'n plant van die genus Protea wat groot blomme met soet nektar het
- (plantkunde) (Hermannia desertorum) 'n plant wat in die Karoo voorkom
- Protea sp.: