louriersuikerbos

'n Louriersuikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  louriersuikerbos     —  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante)   Protea laurifolia is 'n klein boomprotea wat in die Wes-Kaap in bergfynbos voorkom.

     Hiperonieme

suikerbos

     Vertalings

  Vertalings:    louriersuikerbos
Engels: laurel sugarbush(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor louriersuikerbos.