blousuikerbos
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blousuikerbos | — |
- (plante) Protea neriifolia is protea uit die Wes-Kaap wat wollige blomme het met blouerige rand.
- Hierdie plant word soms ook baardsuikerbos genoem.
Vertalings: blousuikerbos | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blousuikerbos.