'n Basterhartbees.
Enkelvoud Meervoud
  basterhartbees     basterhartbeeste  
(soogdiere) Damaliscus lunatus of tsessebe, is 'n wildsbok wat in die savannes en vloedvlaktes van Suider-Afrika aangetref word.
Volwasse basterhartbeeste het 'n gemiddelde massa van 160 kg en hoogte van 120 cm.
  Vertalings:   
Engels Common tsessebe(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor basterhartbees.