Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  beeskaroo      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plante)   Pentzia punctata is 'n plant wat in die suidelike Nama-Karoo in die provinsies Noord-, Oos- en Wes-Kaap voorkom en endemies aan Suid-Afrika is.

     Voorbeeldsinne

Beeskaroo het geel blommetjies.

     Sinonieme

berggansie, beeskaroobossie, (deels:) beesbossie

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor beeskaroo.