Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  behaal 
Verlede Tyd  ek   het behaal        

  Woordafbreking

be•haal

  Werkwoord

     Betekenisse

Iets verwerf; met inspanning verkry.

     Voorbeeldsinne

'n Brons medalje word aan die persoon wat 'n derde plek in 'n wedstryd behaal het toegeken.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gain(en)
Nederlands: behalen(nl)