Voorsetsel
behalwe
be•hal•we
Met uitsondering van.
Alle lande van die EU, behalwe die VK, Denemarke en Malta het hulle by die nuwe PESCO-organisasie aangesluit.
  Vertalings:   
Engels: except(en)
Nederlands: behalve(nl)