behoort
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | behoort |
Verlede Tyd | ek | het behoort |
Onbepaalde wys | behore | |
Teenwoordige deelwoord | behorende |
Woordafbreking
- be•hoort
Werkwoord
Betekenisse
- Eiendom wees van; iemand s'n wees.
- Deel uitmaak van; pas by; met iets 'n eenheid vorm.
- Iets wat jy moet kan doen of weet.
Voorbeeldsinne
- Die pen behoort aan my.
- 'n Bosluis is 'n klein uitwendige parasiet wat tot die superfamilie Ixodoidea behoort.
- Jy behoort te weet hoe om woorde op die Wikiwoordeboek te laai.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|