Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beskik 
Verlede Tyd  ek   het beskik        
be•skik
  1. Besit; vrylik gebruik maak van; na goeddunke handel met.
  2. Reël; vooraf bepaal hoe sake moet verloop.
  1. Die wynplaas beskik oor 'n hotel en 'n restourant, maar is veral bekend vir sy 18-putjie-gholfbaan.
  2. Ek beskik nie oor wie langs My op my troon sal sit nie.[1]
Die mens wik, maar God beskik (dinge gebeur uiteindelik soos God dit bestuur).
  Vertalings:    beskik
Engels: manage(en), order(en)
Nederlands: beskik(nl)
  1. Markus 10:40