Twee dames wat hulself in 'n spieël beskou.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beskou 
Verlede Tyd  ek   het beskou        
be•skou
  1. Manier van dink oor iets/iemand.
  2. Mooi bekyk.
  1. Alle kruidagtige plante wat geheel of gedeeltelik deur mense geëet word, word gewoonlik as groente beskou.
  2. Hy beskou homself in die spieël.
  Vertalings:    beskou
Engels: consider(en), contemplate(en), view(en)
Nederlands: beschouwen(nl)