Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bevat 
Verlede Tyd  ek   het bevat        

  Woordafbreking

be•vat

  Werkwoord

     Betekenisse

Insluit; in hê; omvat.

     Voorbeeldsinne

Sterrestelsels kan ook veelvoudige sterre, sterreswerms en verskeie interstellêre wolke bevat.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: contain(en)
Nederlands: bevatten(nl)