Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bevestig 
Verlede Tyd  ek   het bevestig        

  Woordafbreking

be•ves•tig

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Om weer seker te maak; bekragtig.
  2. Plegtig verbind of inseën.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek wil net my afspraak bevestig.
  2. Die paartjie word in die huwelik bevestig. Die predikant word more in sy pos bevestig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: confirm(en), affirm(en)
Nederlands: bevestigen(nl)