Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bevorder 
Verlede Tyd  ek   het bevorder        

  Woordafbreking

be•vor•der

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Hoër rang of beter werk aan iemand gee.
  2. Aanmoedig, aanhelp; vooruithelp; stimuleer; begunstig.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy word tot kommandant bevorder. Sy word tot bestuurder bevorder.
  2. Ons probeer die gebruik van die wikiwoordeboek bevorder.

     Vertalings

  Vertalings:    bevorder
Engels: promote(en)
Nederlands: bevorderen(nl)