bevriesende
Teënwoordige deelwoord | |
---|---|
Werkwoord | bevries |
Bywoordelik | bevriesend |
Attibutief | bevriesende |
- Teënwoordige deelwoord van bevries
- wat aan temperature onder die vriespunt blootgestel word
- Met bevriesende pruime kan jy dit opsy sit en dit in konfyt maak (of chutney ) wanneer die weer afgekoel het en jy het tyd om die borrelpot te bedink.[1]
Vertalings: bevriesende | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bevriesende | bevriesendes |
- Die bevriesende word eers deur 'n heel geringe, later kragtige slaperigheid oorval. [2]
Vertalings: bevriesende | |||
---|---|---|---|