deelwoord
- deel•woord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deelwoord | deelwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
deelwoordjie | deelwoordjies |
- (taalkunde) 'n Vorm van die werkwoord wat byvoeglik en/of in kombinasie met 'n hulpwerkwoord gebruik word.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor deelwoord.
Vertalings: deelwoord | |||
---|---|---|---|