blindemol
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
blindemol | — |
- blin•de•mol
- Speletjie wat deur kinders gespeel word, waar 'n speler wat geblinddoek is die ander probeer vang.
- Marco Polo is soortgelyk aan blindemol, waar een persoon geblinddoek word, terwyl die ander wegkruipplekke in die kamer kies.
Vertalings: blindemol | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blindemol.