bloeddiamant
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bloeddiamant | bloeddiamante |
-
(lêer)
- bloed•di•a•mant
- Diamant wat in oorlogsones gedelf word en gebruik word om konflik te finansier[1].
- Hoe kan jy onderskei tussen 'n bloeddiamant en 'n wettige, gereguleerde diamant? [1]
- ↑ 1,0 1,1 Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm Sarah Wild LAPA Uitgewers, 2015, ISBN 0799376698, ISBN 9780799376692