Blokmanne in 'n slaghuis.
Enkelvoud Meervoud
  blokman     blokmanne  
blok•man
(beroepe) Persoon wat vleis in 'n slaghuis in stukke verdeel.
Daar is 'n vakature vir 'n blokman in Orania.
  Vertalings:    blokman
Engels: blockman(en)