Sweedse blokraaisel

Afrikaans (af)

  Etimologie

blok +‎ raaisel
Deur die joernalis Niel Hammann bedink.
Enkelvoud Meervoud
  blokraaisel     blokraaisels  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

blok•raai•sel

  Selfstandige naamwoord

  1. 'n Tipe blokkiesraaisel wat se leidrade binne-in die "swart" blokkies self gegee word

     Hiperonieme

Blokkiesraaisel