'n Bobbejaan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bobbejaan     bobbejane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bobbejaantjie     bobbejaantjies  

  Uitspraak

    
(lêer)
bob•be•jaan

     Betekenisse

'n Groot, nie-mensagtige lid van die primaat-orde.   Papio ursinus

     Spreekwoorde

«Bobbejaan het daar 'n kierie nodig»
'n Totaal onbegaanbare pad.
«Die bobbejaan agter die berg gaan haal»
'n Moeilikheid tegemoet loop; jou vreeslik kwel oor iets wat nog glad nie eens gebeur het nie.
«Jy kan dit vir die bobbejane vertel»
Ek glo dit nie.
«Toe jy nog 'n bobbejaan was»
Voor jou geboorte.

     Vertalings

  Vertalings:    bobbejaan
Engels: baboon(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bobbejaan.