Boegoe (Agathosma betulina)


Leenwoord uit Khoi.[1]
Enkelvoud Meervoud
  boegoe     —  
IPA: [ˈbuχu]
بُوخُو
(plante) Aromatiese struik met geneeskragtige blare (  Agathosma betulina of Barosma betulina).
Boegoe is seker een van die bekendste inheemse kruieplante van Suid Afrika.
Boegoe is 'n struik met vele medisinale waardes.
  Vertalings:   Agathosma betulina
Duits: Buchu(de)
Engels: buchu(en)
Nederlands: boechoe(nl)
  1. FCS Afrikaans Eerste Addisionele Taal L3 Anne-Ghrett Erasmus Pearson South Africa, 2008 ISBN 1770250417, ISBN 9781770250413

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boegoe.