bombasyn
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bombasyn |
- bom•ba•syn
- (kleding) Swaar en gekeperde sy-, wol-, katoen- of linneweefsel, dikwels swart en eens gewild as roudrag.
- Bombasyn is tydens die bewind Elizabeth I en vroeg in die 19de eeu in Engeland, hoofsaaklik by Norwich, vervaardig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|