boog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boog | boë |
- boog
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (boukunde) 'n Draagkonstruksie wat 'n ruimte oorspan
- (militêr), (sport) 'n Gesnaarde stuk hout waarmee pyle geskiet kan word
- (wiskunde) 'n Geboë lyn wat twee punte verbind
Voorbeeldsinne
- Die boog van die portaal is vervaardig uit kosbare wit sonsteen en is ook versier met mooi gerangskikte rooi, blou en groen sterre.[1].
- En wat oorbly van die getal boë van die Kedareense helde, sal min wees; want die HERE, die God van Israel, het dit gespreek. Jes 21:17[2].
- Die boog wat die meeste in meetkunde gebruik word, is die omtrekboog. Ander boë wat algemeen gebruik word, is die paraboliese boog, elliptiese boog en die aansluitboog.[3].
Vertalings
Vertalings: boog | |||
---|---|---|---|
Vertalings: boog | |||
---|---|---|---|
Vertalings: boog | |||
---|---|---|---|