militêr
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | militêr | militêre | militêrs |
- mi•li•têr
- Betreffende 'n land se weermag; wat met die krygswese in verband staan.
- Ná die Roosrewolusie is ’n reeks hervormings ingestel om die land militêr en ekonomies te versterk.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|