Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   militêr     militêre     militêrs  

  Woordafbreking

mi•li•tê•re

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van militêr; betreffende 'n land se weermag.

     Voorbeeldsinne

Die Anglo-Boereoorlog verwys na twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: military(en)
Nederlands: militaire(nl)