Afrikaans (af)

  Etimologie

bos +‎ bewaring
Enkelvoud Meervoud
  bosbewaring     -  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

bos•be•wa•ring

  Selfstandige naamwoord

  1. Beskerming van bos teen houtkappery

     Voorbeeldsinne

  1. Die sertifiseringsprogram vir bosbeskerming, wat deur die Forest Protection Council (FPC) ontwikkel is, dek veel meer as net die afkap van bome. .[1]

  Verwysings