bos +‎ wagter
Enkelvoud Meervoud
  boswagter     boswagters  
    
(lêer)
bos•wag•ter
  1. (beroepe) 'n Persoon wat verantwoordelik is vir 'n stuk bos
  1. Wat moet jy studeer om 'n boswagter te wees?.[1].
  Vertalings:    boswagter
Nederlands: boswachter(nl) m