brandweer
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
brandweer | - |
- brand•weer
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Instansie wat brande blus.
Voorbeeldsinne
- Die brandweer bestry brandgevaar en inspekteer geboue en toerusting om te verseker dat dit veilig is.
Vertalings
Vertalings: brandweer | |||
---|---|---|---|