brick
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | brick | bricks |
- Baksteen.
- Swaar voorwerp.
- Oudmodiese selfoon.
- Onherstelbaar beskadigde elektronika, veral 'n mobiele toestel soos 'n selfoon.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | brick |
he, she, it | bricks | |
Verlede Tyd | bricked | |
Verlede Deelwoord | bricked | |
Teenwoordige Deelwoord | bricking | |
Verdere vervoegings: brick (vervoeging) |
- Hoofsaaklik m.b.t. elektronika, om 'n toestel onherstelbaar te beskadig sodat alhoewel dit steeds heel is, dit nie funksioneer nie. D.w.s. om die toestel te maak sodat dit slegs as 'n steen of gewig gebruik kan word.