Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
baksteen
Taal
Hou dop
Wysig
Messelwerk met bakstene
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Woordafbreking
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.3
Meer inligting
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
baksteen
bakstene
Uitspraak
(
lêer
)
Woordafbreking
bak•steen
Betekenisse
(
boukunde
)
'n Boumateriaal wat uit gebakte klei of vliegas vervaardig word.
Voorbeeldsinne
Bakstene
word gewoonlik bo-op mekaar geplaas en vasgemessel met sementbry of 'n ander messelbindstof.
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor baksteen.