Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bring 
Verlede Tyd  ek   het gebring        
    
(lêer)
  1. Êrens heen gaan om iets of iemand daar af te gee; êrens heen neem; om af te lewer.
  2. In 'n bepaalde toestand laat.
  1. Bring asseblief hierdie borde kombuis toe.
  2. Sy bring my net geluk.
  Vertalings:    bring
Engels bring(en)
Nederlands brengen(nl)