Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   buitelands     buitelandse     buitelands  

  Woordafbreking

bui•te•land•se

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van buiteland; wat op die buiteland betrekking het.

     Voorbeeldsinne

Regstreekse buitelandse beleggings verskaf aan die lande wat dit ontvang naas kapitaal ook toegang tot buitelandse tegnologie en vakkennis en bevorder sodoende dikwels ekonomiese groei en ontwikkeling.

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: buitenlandse(nl)
Engels: foreign(en)