'n Caldera in die Filippyne.
Leenwoord uit Spaans.
Enkelvoud Meervoud
  caldera     caldera's  
cal•de•ra
(geologie) 'n Sinkgat wat gevorm word wanneer die magmakamer van 'n vulkaan leeg en uitgehol raak.
'n Caldera word dikwels deur 'n ringberg omgewe.
  Vertalings:   
Engels: caldera(en)
Nederlands: caldera(nl)