Enkelvoud Meervoud
  candela     candela's  
can•de•la
(fisika) Een van die sewe basiseenhede van die SI-stelsel wat as die ligsterkte van 'n monochromatiese ligbron met 'n frekwensie van 540 THz van 1/683 Watt per steradiaal gedefinieer is.
cd