Giacomo Casanova (1725–1798).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  casanova     casanovas  

  Etimologie

Van die Italianer Giacomo Casanova, wat so beroemd was dat hy baie vroue bemin het, dat sy naam met die kuns van verleiding geassosieer word.

  Woordafbreking

ca•sa•no•va

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Vroueverleier.

     Voorbeeldsinne

Hy is 'n regte casanova.
Haai Casanova, hoe lyk dit vir my? Jy het jou sjarme verloor. Jou skouers die hang nou, jou oë is vaal. Haai Casanova, wat is van jou oor?[1]

     Vertalings

  Vertalings:    casanova
Engels: casanova(en)
Nederlands: casanova(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor casanova.

  Verwysings

  1. Haai Casanova, liedjie deur Glenys Lynne