Ç ç Şş
c en s met cedille.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  cedille     cedilles  

  Woordafbreking

ce•dil•le

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) 'n Diakritiese teken wat onder "c" of "s" geskryf word

     Hiperonieme

diakritiese teken