chronies
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | chronies | chroniese |
- chro•nies
- Voortslepend; langdurig; ingewortel.
- Hy is 'n chroniese roker.
- Sy gebruik chroniese medikasie om haar cholesterol te beheer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|