Collage van Tom Sulcer 1970s
Enkelvoud Meervoud
  collage     collages  
Franse leenwoord.
col•la•ge
(kuns) 'n Pikturale tegniek waarby stukkies materiaal vasgeplak word om saam 'n nuwe kunswerk te vorm
  Vertalings:   
Duits: Collage(de) v
Engels: collage(en)
Frans: collage(fr) m
Nederlands: collage(nl) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor collage.


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) collage m collages
(met lidwoord) le collage les collages
Hulp:IPA: [kɔ.laʒ]
  1. Die handeling van plak.
  2. (kuns) Collage.