'n Musiekbalk met 'n crescendo en 'n decrescendo aan die einde.
Notasie vir 'n crescendo.
Enkelvoud Meervoud
  crescendo     crescendo's  
cres•cen•do
(musiek) Toename in toonsterkte; om geleidelik harder te speel.
Dis stuk begin met 'n crescendo.
decrescendo
  Vertalings:   
Engels: crescendo(en)
Nederlands: crescendo(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor crescendo.