damara-dik-dik
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
damara-dik-dik | damara-dik-dikke |
- (soogdiere) Madoqua kirkii, 'n klein wildsbok wat hoofsaaklik in Sentraal- en Noordwes-Namibië voorkom. Dit staan ook bekend as die dik-dik of bloubokkie.
- Die damara-dik-dik se rug en boude is gewoonlik 'n fyn gespikkelde grysbruin terwyl die nek, blaaie en sye bruiner is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor damara-dik-dik.