deelneem
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neem deel |
(in bysin) | ... dat ek | deelneem |
Verlede Tyd | ek | het deelgeneem |
- deel•neem
- Meedoen; saamwerk; iets saam met ander mense doen of beleef.
- 'n Nuwe party wil aan die komende parlementsverkiesing deelneem.
Vertalings: deelneem | |||
---|---|---|---|